Comments

02.07.2019 11:32

Elma Koster

Renate se verhaal is eg en baie sensitief uitgebeeld. Geen lewe ontstaan sonder n doel nie. Baie geluk An!!

28.02.2019 12:59

Minnie Coetzee

Liewe Maatjie, ek geniet jou waarhede en besef hoe ons werklik moet oorgee en DOEN om vergifnes en vrymaking te ontvang. Baie interessant oor die beskrywing van die Rots wat eers druppels Bloed 😢 en t

28.02.2019 20:11

Annatjie Botha

Ou Minnietjie, ek waardeer jou kommentaar oneindig!

28.04.2014 11:43

Ansie Solomon

Annatjie, baie oulik! Ek wag vir meer

25.04.2014 19:20

Ansie Clementz

na ek jou blog wat jy so spesiaal vir ons geskryf het was my emosies maar baie "fagile" en ek kon maar die trane nie vir lank keer nie. Dankie vir die terug neem " down Memory Lane"

24.04.2014 15:06

Ansie

Te troos wanneer ek hartseer was. Ek onthou hoe jy vir my en Elma geleer het om soos dames voetjie voor voetjie te loop😊. Soveel herhinneringe kom terug soos ek lees en skryf. Mis my ma vandag 😢.

24.04.2014 17:28

Annatjie

Ai, Ansie! Praat van 'n voorreg: dit was altyd nog myne om (basies 'n enigste kind, want dis hoe ek grootgeword het) sommer 'n klomp jonger sussies te he. Ek is so diep dankbaar dat ons nou weer regtig kontak kan he!

24.04.2014 13:15

Ansie Clementz

Wat n ongelooflike voorreg is dit vir dat jy hierdie mooi blog met my deel. Watter heerlike ervaring is dit vir my om weer kontak met jou te he! Ja, vir my was jy my ouer sus,en het jy n baie groot rol in my vormings jare gespeel. Jy was altyd daar om my

23.04.2014 22:29

Petra Waldeck

Hierdie was nou baie lekker om te lees. Jou staaltjies van my ma en ouma het goeie herinneringe terug gebring, van ouma se mooi blomtuin op die plot tot my ma wat baie jare na jou skooldae my ook gehelp het met die naald- en breiwerk op skool. Baie dankie

24.04.2014 02:35

Annatjie

Petie, ek is so bly om te hoor dat jy dit geniet het. Ja, jou ma was regtig iemand besonders - en ek mis haar vandag, op haar verjaardag, nog meer.

22.04.2014 21:05

Elma Koster

Baie geluk met die eerste groot stap!! Kan nie wag om dit te sien ontwikkel nie! X

23.04.2014 00:32

Annatjie

Dankie, Elmatjie! Ek is nou besig met iets vir julle 5, spesiaal vir Donderdag. Ek glo egter jy het dit reeds gelees, maar dit kan nie skade doen om dit weer deur te gaan nie.

22.04.2014 14:51

Mutti

Dankie, my Poppa - sonder jou hulp en aanmoediging sou dit nooit gerealiseer het nie!

22.04.2014 02:36

Anneli

Baie geluk met die wonderlike nuwe webtuiste!

23.05.2014 15:31

Hannes Janse van Rensburg

Voeg hierby ook my gelukwensing ... hierdie is jou geleentheid om jou bediening na 'n heel nuwe vlak te neem. God seën!