7 September 2014: Blye weersiens! Groot vreugde wanneer ons Nonna Anneli na 'n lang afwesigheid weer kom kuier...

Comments

16.09.2014 19:39

Elma Koster

Ag die vreugde! vir hulle en vir haar!!! x